Kaishu Sano (Japannees: 佐野 海舟, Sano Kaishū; gebore 30 Desember 2000) is 'n Japannese professionele sokkerspeler wat as verdedigende middelvelder speel vir die Bundesliga-klub Mainz 05 en die Japannese nasionale span.

Verwysings

Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense