Le Fabuleux Destin d'Amélie Poulain (beter bekend as net eenvoudig : Amélie) is 'n Franse rolprent uit 2001. Die film is geregisseer deur Jean-Pierre Jeunet.AmelieAmélie (2001) directed by Jean-Pierre Jeunet

Hoofrolspelers Audrey Tautou as Amélie Poulain Mathieu Kassovitz as Nino Quincampoix Rufus as Raphaël Poulain Lorella Cravotta as Amandine Poulain Serge Merlin Jamel Debbouze as Lucien

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse rolprente