Die Kaapse gladde verfbos (Indigofera filifolia) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Kaapse Skiereiland tot by George, voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

filifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika