Die krulboontjie (Indigofera circinnata) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, Limpopo en die Noordwes voor. Die spesie staan ook as die steekboontjie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

circinnata Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe