Kraken (wetlik bekend as Payward, Inc.) is 'n VSA-gebaseerde kriptogeldbeurs, gestig in 2011. Dit is die eerste kriptogeldeenheid-maatskappy wat ’n bankhandves ontvang het. In 2025 het Kraken begin om handel in getokeniseerde werklike bates vir nie-VSA-kliënte toe te laat.

Teen 2025 het dit ’n kwartaallikse handelsvolume van $207 miljard gehad en was dit die wêreld se veertiende grootste kripto-beurs. Benewens kriptogeldeenhede fasiliteer die beurs in die meeste VSA-state ook die handel in aandele, termynkontrakte en ETFs.

Verwysings

Kategorie:Kriptogeld