Die Kaapse harige verfbos (Indigofera cytisoides) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom in Maart.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

cytisoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika