|- | 182W || 26.50% || colspan="4" | W is stabiel met 108 neutrone |- | 183W || 14.31% || colspan="4" | W is stabiel met 109 neutrone |- | 184W || 30.64% || colspan="4" | W is stabiel met 110 neutrone

| 186W || 28.43% || colspan="4" | W is stabiel met 112 neutrone

Wolfram is 'n chemiese element met die simbool W en atoomgetal 74. Dit is 'n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref. Dit is in 1781 as 'n nuwe element geïdentifiseer.

Wolfram het die hoogste kookpunt van alle elemente en is veral vanweë sy bestandheid teen hoë temperature gebruik, soos in gloeilampe waar dit as gloeidraad aangewend word. 'n Ander aanwending is wolframkarbied WC wat vanweë sy hardheid in werktuie gebruik word. Mynbou Die belangrikste wolframprodusente:

Nr.LandProduksieJaar1China71.00020222Vietnam480020223Rusland230020224Mongolië190020195Bolivië140020226Rwanda110020227Oostenryk90020228Verenigde Koninkryk90020189Spanje700202210Portugal500202211Noord-Korea4102021

Sien ook Wolframaat Wolfram(VI)oksied Wolframkarbied

Gas-wolfram-boogsweis

Verwysings

Kategorie:Wolfram