Jim Mickle (gebore 1979) is 'n Amerikaanse regisseur en skrywer, bekend vir films soos Mulberry Street, Stake Land, We Are What We Are en Cold in July.Hy het ook die SundanceTV reeks Hap and Leonard mede-ontwikkel, en die Netflix reeks Sweet Tooth.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers