Die jaar 1266 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 22 Februarie – Slag van Benevento: Karel van Anjou verslaan en dood Manfred. Die Hebride-eilande word deur die Nore aan die Skotse koning verkoop.
Geboortes Circa – Johannes Duns Scotus, Fransiskaanse teoloog en filosoof († 1308)
Sterftes
Kategorie:13de eeu