Die jaar 1272 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 12 Maart – Tebaldo Visconti (na 27 Maart Pous Gregorius X) tot priester gewy. 27 Maart – Pous Gregorius X gekroon. 7 Oktober – Pous Gregorius X bevestig die regte van Jode in 'n pouslike bul.

Geboortes

Sterftes 16 November – Hendrik III, koning van Engeland (* 1207).

Kategorie:13de eeu