Die jaar 1268 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 26 Maart – Pous Clemens IV verklaar St. Hedwig van Pole heilig. 23 Augustus – Slag van Tagliacozzo: Karel van Anjou verslaan Conradin en neem hom gevange.

Geboortes

Sterftes 29 Oktober – Conradin, die laaste Hohenstaufen, onthoof deur Karel van Anjou op die markplein in Napels. 29 November – Pous Clemens IV, die 183ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1195). Onbekend – Beatrix van Nasaret, Vlaamse non (* ±1200). Kategorie:13de eeu