Melolobium microphyllum is 'n klein tot medium struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

microphyllum Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika