Die stroopbos (Melolobium candicans) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noordwes, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die heuningbos en die Voëltjie-kan-nie-sit-nie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

candicans Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika