Melolobium subspicatum is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom Noordwes en Gauteng op die graslande voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 20 km² en reeds groot gedeeltes van sy habitat afgestaan, onder andere aan ontwikkleing.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
subspicatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika