duimnael|upright=0.95|Omslag van die Nazi-propaganda brosjure "Der Untermensch" ("Die Ondermens"), 1942. Die SS-boekie het die inboorlinge van Oos-Europa as "ondermense" uitgebeeld. Untermensch (; meervoud: Untermenschen) is 'n Duitse woord wat letterlik 'onderpersoon' beteken,wat breedvoerig deur Duitsland se Nazi-party gebruik is om na hul teenstanders en nie-Ariese mense te verwys wat hulle as minderwaardig beskou het. Dit is hoofsaaklik teen "die massas uit die Ooste" gebruik, dit wil sê Jode, Roma, en Slawiërs (hoofsaaklik etniese Pole, Belarusse, Oekraïners, Russe en Serwiërs).

Sien ook Ontmensliking

Verwysings