Melolobium lampolobum is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Robertson tot by Oudtshoorn, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 10 382 km² en is deel van die renosterveld. Die spesie kom op rotshange tussen 900-1500 m voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
lampolobum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika