A Daughter of Dixie is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1910. Die film is geregisseer deur Sidney Olcott.A DAUGHTER OF DIXIE Die verhaal speel af in die Amerikaanse Burgeroorlog. Die film bestaan uit twee filmrolle.

A Daughter of Dixie is 'n melodrama. Dit beklemtoon die verloop van tyd deur 'n horlosie 'n fokuspunt van die tonele te maak. Soos die tyd vorder, wys die akteurs na die horlosie in verskeie skote.

Hoofrolspelers Gene Gauntier as Miss Betsy

Ontvangs Die Morning Star het die film geprys en geskryf: "'n Opwindende oorlogsverhaal met tonele wat in die Suide afspeel. Beste prent in maande. Moenie dit misloop nie."

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente