Merciera is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Campanulaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is ses spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Merciera azurea Schltr. Merciera brevifolia A.DC. Merciera eckloniana H.Buek Merciera leptoloba A.DC. Merciera tenuifolia (L.f.) A.DC. Merciera tetraloba Cupido
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika