Merciera azurea is 'n klein, blomdraende struik wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Sir Lowryspas tot by Bredasdorp, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2 600 km² en is deel van die fynbos. Die spesie het die helfte van sy habitat afgestaan aan indringerplante en ontwikkeling aan die kus. Die plant blom van November tot Februarie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

azurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika