duimnael|160px|Bülent Ecevit Mustafa Bülent Ecevit (28 Mei 1925 – 5 November 2006) was 'n Turkse staatsman, digter, skrywer, geleerde en joernalis. Hy het vier keer tussen 1974-2002 as Eerste minister van Turkye gedien. Hy het as Eerste Minister gedien in 1974, 1977, 1978–79, en 1999–2002. Ecevit was tussen 1972-80 voorsitter van die Republikeinse Volksparty (CHP), en in 1987 het hy voorsitter van die Demokratiese Linkse Party (DSP) geword.

Eksterne skakels

Kategorie:Eerste Ministers van Turkye Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2006