duimnael|180px|Yildirim Akbulut in 1988 Yıldırım Akbulut (2 September 1935 – 14 April 2021) was 'n Turkse politikus. Hy was die leier van die Moederlandparty (ANAP), Eerste minister van Turkye, en twee keer speaker van die groot nasionale vergadering van Turkye.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Turkye Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2021