duimnael Halil Turgut Özal (13 Oktober 1927 – 17 April 1993) was 'n Turkse politikus, burokraat, ingenieur en staatsman wat van 1989 tot 1993 as president van Turkye gedien het. Hy was voorheen van 1983 tot 1989 die eerste minister van Turkye as die leier van die Moederlandparty. Hy was die adjunk-eerste minister van Turkye in die militêre regering van Bülend Ulusu tussen 1980 en 1982.
Eksterne skakels
Kategorie:Presidente van Turkye Kategorie:Eerste Ministers van Turkye Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1993