Fahri Sabit Korutürk (15 Augustus 1903 – 12 Oktober 1987) was 'n Turkse admiraal, diplomaat en politikus wat van 1973 tot 1980 die president van Turkye was. Voor sy presidentskap het hy van 1957 tot 1960 as die bevelvoerder van die Turkse vlootmagte gedien.

Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Turkye Kategorie:Turkse militariste Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1987