duimnael Cemal Gürsel (13 Oktober 1895 – 14 September 1966) was 'n Turkse militêre offisier en politikus wat die president van Turkye was, en van 1960 tot 1966 gedien het nadat hy in 'n staatsgreep aan bewind gekom het. Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Turkye Kategorie:Eerste Ministers van Turkye Kategorie:Turkse militariste Kategorie:Diktators Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1966