Die bergwitboom (Ehretia alba) is 'n struik of 'n klein boom wat deel van die Boraginaceae familie is. Die spesie is inheems in Botswana, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat voor. Die spesie staan ook as die deurmekaarbos en witdeurmekaarbos bekend.

Die boom se FSA-nommer is 655.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

alba Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika