Die kliertjiesdeurmekaarbos (Ehretia obtusifolia) is 'n struik of 'n klein boom wat deel van die Boraginaceae familie is. Die spesie is inheems in Afghanistan, Angola, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Golf State, Indië, Iran, Jemen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Oman, Pakistan, Saoedi-Arabië, Sokotra, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor.

Die spesie staan ook as die skurweblaarbos en harige deurmekaarbos bekend. Die boom se FSA-nommer is 656.2..https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

obtusifolia Kategorie:Flora van Afghanistan Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Iran Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Oman Kategorie:Flora van Pakistan Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van Sokotra Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe