duimnael Boudewyn (7 September 1930 – 31 Julie 1993) was koning van die België van 17 Julie 1951 tot sy dood in 1993. Hy was die laaste Belgiese koning wat soewerein van die Kongo was, voordat dit in 1960 onafhanklik geword het en die Demokratiese Republiek die Kongo geword het (van 1971 tot 1997 bekend as Zaïre).
Boudewyn was die oudste seun van Koning Leopold III (1901–1983) en sy eerste vrou, Prinses Astrid van Swede (1905–1935). Omdat hy en sy vrou, Koningin Fabiola, geen kinders gehad het nie, het die kroon met Baudouin se dood aan sy jonger broer, Koning Albert II, oorgegaan.
Kategorie:Belgiese konings Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1993