In klassieke meganika is dinamika is die studie van kragte en hul effek op beweging. Dit is in teenstelling met statika, wat handel oor kragte op voorwerpe in rus. Die fundamentele beginsel van dinamika is gekoppel aan Newton se tweede wet van beweging.

Toepassings Klassieke dinamika vind baie toepassings, insluitend:

Aërodinamika Molekuuldinamiek

Verwysings

Kategorie:Meganika