Osmitopsis (belskruie) is 'n genus van klein tot medium struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al nege spesies is deel van die fynbos-ekostreek

Spesies Daar is nege spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Osmitopsis afra (L.) K.Bremer Osmitopsis asteriscoides (P.J.Bergius) Less. Osmitopsis dentata (Thunb.) K.Bremer Osmitopsis glabra K.Bremer Osmitopsis nana Schltr. Osmitopsis osmitoides (Less.) K.Bremer Osmitopsis parvifolia Hofmeyr Osmitopsis pinnatifida (DC.) K.Bremer Osmitopsis tenuis K.Bremer

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika