Die vandermerweskruie (Osmitopsis afra) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Caledon, Stellenbosch en Paarl voor. Dit is deel van die fynbos-ekostreek en blom van November tot Julie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
afra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika