Die grootstinkkruid (Oncosiphon grandiflorus) is 'n eenjarige kruid wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap en Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook as die knoppies-stinkkruid en stinkkruid bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
grandiflorus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika