Padang Panjang (Indonesies vir lang veld) is 'n stad geleë in die provinsie Wes-Sumatra in Indonesië. Die stad word bewoon deur die Minangkabaumense.

Buurte Die stad het 2 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan): Padang Panjang Timur (Oos) Padang Panjang Barat (Wes)

Kategorie:Nedersettings in Indonesië