duimnael|regs|300px|Beeldhouwerk t'Wit Lammeken te Brussel, van Peter van Dievoet, 1696 duimnael|links|Standbeeld van die koning James II, 1686, deur beeldhouer Peter van Dievoet, in Trafalgarplein, Londen

Peter van Dievoet, gebore te Brussel in 1661 en te Brussel gestorwe in 1729, was 'n beeldhouer en argitek. Hy is die broer van Philippe van Dievoet, goudsmid van koning Lodewyk XIV.

Bibliografie Over goudsmid Philippe van Dievoet en syn broer beeldhouer Peter van Dievoet.

Kategorie:Belgiese argitekte Kategorie:Belgiese beeldhouers Kategorie:Geboortes in 1661 Kategorie:Sterftes in 1729