Falkia (oortjies) is 'n genus van blomdraende, meerjarige plante wat behoort tot die familie Convolvulaceae. Die genus is inheems aan Afrika en die Arabiese Skiereiland.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Falkia canescens C.H.Wright Falkia oblonga Bernh. Falkia repens Thunb.

Verwysings