Staberoha is 'n genus van meerjarige plante wat behoort tot die familie Restionaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Al nege spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is nege spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Staberoha aemula (Kunth) Pillans Staberoha banksii Pillans Staberoha cernua (L.f.) T.Durand & Schinz Staberoha distachyos (Rottb.) Kunth Staberoha multispicula Pillans Staberoha ornata Esterh. Staberoha remota Pillans Staberoha stokoei Pillans Staberoha vaginata (Thunb.) Pillans
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika