duimnael|'n Foto van 'n bloupootmalgas. Die bloupootmalgas (Sula nebouxii) is 'n seevoël met helder blou voete, 'n wit liggaam, bruin vlerke en 'n spits snawel. Sy opvallende blou voete kom van die pigmente in sy kos en hoe helderder die blou, hoe gesonder die voël.
Die bloupootmalgas kom veral voor langs die weskus van Suid en Sentraal-Amerika, soos die die Galápagos-eilande. Hulle leef naby die kus en en spandeer baie tyd op see waar hulle vis jag.
Hulle staan bekend vir hul paringsdans, waar die mannetjie sy blou lig om 'n wyfie te beïndruk. Die wyfie neem soms deel en diemdans help met maatkeuse.
Hulle vreet hoofsaaklik klein visse en duik van groot hoogtes af om hulle te vang. Alhoewel nie ernstig bedreig nie, kan veranderinge in voedstel in voedsel en klimaattoestande hul getalle beïnvloed.
Verwysing
Kategorie:Malgasse (voëls)