Mannetjiesriet (Thamnochortus insignis) is 'n wortelagtige geofiet wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, merendeels op die Agulhasvlakte, voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom in Maart en April. Die spesie staan ook bekend as dekriet.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

insignis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika