Jamesbrittenia glutinosa is 'n klein tot medium struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap voor. Die spesie kan gevind word suid van Lüderitz en verder suidwaarts tot in die Richtersveld, tussen Sendelingsdrif en Goodhouse.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
glutinosa Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika