Roella squarrosa is 'n klein tot medium struik wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Tafelberg tot by Simonstad, voor. Die spesie is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
squarrosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika