Roella amplexicaulis is 'n klein tot medium struik wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap hoofsaaklik op die Kaapse Skiereiland voor. Die spesie is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
amplexicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika