Die o. 19-vrouekrieketwêreldbeker is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die twee jaar gehou word om die o. 19-vrouekrieketwêreldkampioen in T20Is te bepaal. Dié toernooi word deur die Internasionale Krieketraad (IKR) vir o. 19-vrouespelers aangebied.

In die twee kampioenskappe wat al aangebied is, het slegs een land reeds die titel ingepalm. Indië het al ’n rekord van twee keer gewen, terwyl beide Engeland en Suid-Afrika as naaswenners geëindig het.

Die eerste toernooi is in 2023 in Suid-Afrika aangebied en deur Indië gewen. Die mees onlangse toernooi is 2025 in Maleisië gehou en ook deur Indië gewen.

Uitslae JaarGasheerland(e)EindstrydplekEindstrydWennerUitslagNaaswennerDeelnemende lande2023JB Marks-ovaal, Potchefstroom, Suid-Afrika69/3 (14 boulbeurte)Indië wen met 7 paaltjiesTelkaart68 (17.1 boulbeurte)162025Bayuemas-ovaal, Pandamaran,Maleisië84/1 (11.2 boulbeurte)Indië wen met 9 paaltjiesTelkaart82 (20 boulbeurte)16202720

Statistiek +Verklaring1steWenner2deNaaswenner3deDerde plekHEHalfeindrondteKKwalifiseer vir volgende toernooi§Span kwalifiseer vir toernooi, maar onttrek homself†Span kom nie in aanmerking vir toernooi nienGenoemde plek is tussen spanne gedeelGasheer

Span 2023 2025 2027 Algeheel 4de 3de 2 5de 7de K3 2de 4de 2 11de 11de 2 1ste 1ste 2 15de — 1 — 16de 1 – 14de K23de 9de 2 – 6de 1 7de 13de 2 8ste – 1 – 15de 1 13de 10de 2 10de 5de 26de 2de 2 12de – 1 14de 8ste 2 9de 12de 2 16de – 1 Algeheel 16 16 20

Eerste deelnames JaarSpanne2023, , , , , , , , , , , , , , 2025, , , 2027n.v.t.

Sien ook

o. 19-krieketwêreldbeker, vir mansspelers T20I-vrouewêreldbeker, vir T20I-krieket Vrouekampioenetrofee, vir EDI-krieket Vrouekampioenskap, vir EDI-krieket

Eksterne skakels o. 19-vrouekrieketwêreldbeker – op die IKR se webwerf o. 19-vrouekrieketwêreldbeker – op ESPNcricinfo

Kategorie:Vrouekrieketwêreldbeker