Kalanchoe thyrsiflora is 'n klein sukkulent wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat voor.
Die spesie staan ook as die geelplakkie, meelplakkie, plakkies en voëlbrandewyn bekend.
Galery
Bron Plants of the World
thyrsiflora Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika