Kalanchoe longiflora is 'n sukkulent wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom KwaZulu-Natal, van Tugela Ferry tot by Muden, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 16 km² en word bedrieg deur menslike oorbevolking.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
longiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika