Kalanchoe luciae is 'n tweejaarlikse sukkulent wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in die Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes-provinsies voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
luciae Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe