Die Kantoor is ’n Afrikaanse televisiesepie en die Suid-Afrikaanse verwerking van The Office, die BBC-reeks wat tussen 2001 en 2003 uitgesaai is en deur Stephen Merchant en Ricky Gervais geskep is. Die eerste episode word op 18 Januarie 2026 op kykNET en op 20 Januarie 2026 op Showmax uitgesaai. Episodes sal daarna weekliks op beide platforms uitgesaai word. Die storie draai om die werknemers van Deluxe Processed Meats wat polonie vervaardig.
Lys van akteurs Die volgende akteurs speel in die reeks: Albert Pretorius Schalk Bezuidenhout Lida Botha Carl Beukes Ilse Oppelt Daniah de Villiers Mehboob Bawa Sipumziwe Lucwaba Gert du Plessis
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme