Hornsnek is 'n klein pas geleë in Gauteng, op die metropolitaanse pad M17, binne die stedelike gebied van Pretoria in die Tshwane-munisipaliteit. Die pas kruis die Magaliesbergreeks na 'n geleidelike en kronkelende klim van ongeveer 2 kilometer vanaf die suidekant. Daar is baie min helling vanf die noordelikekant.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Gauteng Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika