Pelargonium leptum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Citrusdal en Malmesbury tot by die Kaapse Vlakte, voor. Die plant is deel van die fynbos en blom in Desember. Daar is slegs vyf klein bevolkings bekend wat bedreig word deur ontwettige versamelaars.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
leptum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika