Pelargonium exstipulatum is 'n klein tot medium struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Ladismith tot by De Rust in die Klein-Karoo, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 4 360 km² en is deel van die Sukkulente Karoo en blom in Junie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

exstipulatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika