Pelargonium glutinosum is 'n struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van die Piketberg tot by Groot-Keirivier, voor. Daar is ook enkele bevolking op die Soutpansberg in Limpopo. Die plant is deel van die fynbos en blom van Junie tot November.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

glutinosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika