thumb|200px|Snowdon op die begrafnis van sy tante, koningin Elizabeth II.

David Albert Charles Armstrong-Jones, 2de Graaf van Snowdon (gebore 3 November 1961), tot in 2017 bekend as burggraaf Linley en professioneel bekend as David Linley, is lid van die Britse konininghuis, 'n Engelse meubelmaker en erevoorsitter van die veilingsmaatskappy Christie's. Hy is die enigste seun van Antony Armstrong-Jones, 1ste Graaf van Snowdon, en prinses Margaret, en deur sy ma 'n kleinseun van koning George VI en 'n neef van koning Charles III. Met sy geboorte was hy die 5de aanspraakmaker op die Britse troon; hy is nou 26ste.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Huis van Windsor